Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hoe gelukkig kan mens wees! Hulle was in die pad reserwe, toe ons stop hop hulle oor die draad, hardloop paar tree en gaan staan stil. Dankie vir kyk en kommentare op gister se foto, ek waardeer
Tags:
Comment
mooi een Tersia
Baie mooi gekry. PRAG FOTO.
Ai die omkyk maak dit altyd die moeite werd ... mooi foto, Tersia.
Jy het goed gedoen Tersia, want hulle verdwyn nie in hul natuurlike omgewing nie. Die linkerkantste een lei mens se oog mooi die foto in.
Dit is nou voorwaar 'n gelukkie Tersia. Mooi gedoen
Mooi herhaling en mooi geneem, hoe gelukkig kan mens wees.
Mooi so diagonaal geplaas; asof jy hulle gevra het om so te staan.
Die beligting maak die toneel ekstra spesiaal
Dowwe agtergrond laat hulle mooi uitstaan.
Twee kyk mooi vir jou Tersia en die wit kwassie van die linkerkanste een wys pragtig. Goed uitgevoer!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool