Grondpad wat jou berge toe neem noordwaarts. Hoop ek onthou reg, naby Helmiring Hausen

Dankie vir kyk en kommmentare op padskraper foto, ek waardeer

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:18pm

Sjoe dis wyd en uitgestrek! Pragtig, Tersia.

Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:54pm

'n Pad wat seker baie stories kan vertel. Pragtig afgeneem met mooi diepte, Tersia.

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:20pm

Die foto slaag daarin om die oneindigheid van die landskap goed uit te beeld. Baie mooi Tersia.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 11:41am

Tersia, veral die sandwalletjies se tekstuur is mooi en lei ook 'n mens se oog verder die 'toekoms' in.

Goeie beligting en skerp fokus

Comment by Anita du Toit on February 11, 2019 at 8:50am

Jy het hier mooi gemeet en gepas aan die pad.. Goed gedoen Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:45am

Mooi foto Tersia, die wêreld lê darem wyd.

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 7:56am

Pragtige foto Tersia Uitstekend gedoen

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 6:53am

Baie mooi panorama Tersia en die pad lei pragtig tot daar heel agter. Mooi landskap!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html