Namakwaduifie in vlug.

Views: 54

Albums: Voëls
Location: Kgalagadi

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 18, 2018 at 8:41pm

Pragtige aksie, Neville.

Comment by Herman Swanepoel on April 18, 2018 at 7:40pm

Dit is baie goed gedoen Neville.

Comment by Tina le Grange on April 18, 2018 at 2:26pm

Neville die duifie laat my dink aan 'n Engel

Mooi komposisie, beligting en eenvoud.

Ek sou sowaar net die agsterste vlerk ingekry het............   :-)

Comment by Rika Schoeman on April 18, 2018 at 1:39pm

Pragtige aksie Neville.

Comment by gabriel parsons on April 18, 2018 at 1:33pm

Uitstekende foto Neville

Comment by Johan de Beer on April 18, 2018 at 10:46am

Baie mooi ,dis moeilik om die outjie so goed af te neem 

Comment by Gerrie Lambrechts on April 18, 2018 at 8:27am

Goeie een Neville.

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:26am

PRAGTIG 

Comment by Hennie Cronjé on April 18, 2018 at 7:48am

Pragtig! Baie mooi aksie met skerp fokus en mooi kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on April 17, 2018 at 10:38pm

Sjoe, skitterende kleure, kompososie en kontras.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html