skeepswrak naby Pelican Point Lighthouse, Walvisbaai

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:07pm

Baie mooi, en goeie voorstelle.

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:48pm

Sjoe, dis feitlik gedaan, baie mooi foto, Vida.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:08pm

Wow!! mooi foto Vida.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 3:27pm

Goeie komposisie so "in the face" - ek hou baie daarvan.

Ek stem saam dat kontras of Photoshop se 'dodge' die kleur nog meer sal uitbring.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:53pm

Lieflik Vida

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 12:44pm

Hy is darem al erg gehawend!! Mooi foto.

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:06am

Vida die een is feitlik opgeroes, maar dit het ñ mooi foto gemaak. Ek stem saam met Albertyn se opmerking!

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 10:47am

Mooi en goeie verwerking

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 10:12am

Baie tekstuur in daardie wrak en 'n mooi sagte agtergrond Vida.

Comment by Albertyn Potgieter on October 12, 2018 at 9:31am

Great shot Vida. Sal voorstel dat jy die wrak se kleure nog helderder probeer maak, dan gan dit 'n STUNNER wees!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html