camping site - Sossusvlei

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:41am

Puik foto Vida.

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 7:45pm

Vida, jy het die toneel besonder mooi vasgevang. Pragtige foto met mooi kleur (van tentjies) en goeie detail in die rotsagtige deel van die berg.

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 5:18pm

Vida dit is so pragtig dat ek sommer lus kry vir kamp, die kleure helder die barheid bietjie op. Pragtig!

Comment by Magda vd Merwe on November 9, 2018 at 2:44pm

Ai Vida ons toer bietjie met ons karrevaan, en as ons die klein tentjies sien

dan wonder ek hoe slaap n mens in die klein tentjies.?

Pragtige foto

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:12pm

Dis so mooi kleurvol. Mooi Vida

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:36pm

Lieflik en die tentjies mooi kleurvol.

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 1:08pm

Vida ek sit nou en verkyk my aan die besondere toneel; die twee bome gee balans en die helder kleure is, soos die ander ook sê, 'n spesiale bonus.

Comment by Vida van Schalkwyk on November 9, 2018 at 12:36pm

anita, dis vermoedelik 'n groep mense wat met een toerbus-tipe voertuig beweeg .... miskien het hul bietjie gaan rondry in die omgewing!? het talle sulke buitelandse groepe teëgekom.

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 11:14am

Dit lyk na 'n genadelose plek om sonder 'n bietjie skaduwee te wees, maar die gekleurde tentjies gee kleur aan die toneel.

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 9:45am

Waar is hul voertuie? :-) Dis 'n baie mooi foto (net 'n geel tentjie kort nog om die kleure volledig  te maak :-)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html