Dankie vir julle terugvoer op die Bleeksingvalk

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 24, 2020 at 7:16am

Mooi toneel en foto Mark

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:46pm

Pragtige foto van my vallei!

Comment by Pine on May 23, 2020 at 8:19pm

Pragtige foto vol "bos" atmosfeer Mark!! As dit in jou bloed is kan jy nie daarsonder nie. Die "beton oerwoud " doen mens nie juis goed nie. 

Comment by Johan Ayres on May 23, 2020 at 7:10pm

'n Pragtige foto in alle opsigte. Maar wat my veral tref is die atmosfeer wat jy vasgevang het en oordra. 'n Besondere foto met uitsonderlike spel van lig.

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:08pm

Pragtige sonsondergang met lekker atmosfeer, Mark. Die windpomp is 'n uitstekende fokuspunt  ... ek lief die wit grassies! 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 2:28pm

Prentjie mooi.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:29pm

Lieflik Mark met baie goeie atmosfeer. Die windpomp is mooi skerp en gee balans met die son aan die linkerkant. GG mater

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:40am

Pragtig! Die foto grens aan low key en dra die tipiese atmosfeer daarvan. 'n Goeie komposisie en goed uitgevoer. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 10:06am

Jy laat my na Namibie verlang Mark!  mooi foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html