Dankie vir julle kommentaar op sonsondergang

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 25, 2020 at 3:10pm

Die swart en wit verwerking is baie goed gedoen. Ek hou van die detail op die slup en kop. MOOI

Comment by Carol van Aswegen on May 25, 2020 at 10:27am

WD soe die mooiste dier vir my en dit is 'n stunning foto

Comment by Pieter Steyn on May 25, 2020 at 5:34am

Mooi een Mark goed verwerk

Comment by Pine on May 24, 2020 at 9:20pm

Indrukwekkende komposisie en skerp fokus met baie mooi detail op die deel wat nie so baie donker is nie.

Baie mooi foto Mark!!

Comment by Johan Ayres on May 24, 2020 at 9:04pm

Pragtige foto met 'n baie goeie kontras. Ek hou van die crop, dit is iets anders en maak indruk.

Comment by Josef Steyn on May 24, 2020 at 8:54pm

Mooi Mark.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2020 at 12:26pm

Goed gedoen.

Comment by Elna Geringer on May 24, 2020 at 12:18pm

Hierdie tipe fotografie trek altyd my aandag. Ek hou van die skerp inzoem en detail op die ou se vel staan baie mooi en duidelik uit. BGG Mark, ek hou baie hiervan

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:06am
Mark ek hou van jou crop, die tekstuur van die slurp pragtig

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html