Views: 84

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on March 30, 2018 at 11:30am

Baie mooi - ek hou baie van die "gebroke" weerkaatsing.

Comment by Adriaan Loots on March 30, 2018 at 7:09am

Pragtig !

Comment by Tina le Grange on March 29, 2018 at 10:29pm

Gabriël wat ek so laataand op my selfoon se skerm sien is werklik puik. Meer as genoeg spasie links en mooi skerp detail! 

Comment by Christa Snyman on March 29, 2018 at 10:10pm

Met so 'n foto gebeur dinge vinnig ... die eend en die weerkaatsing is ongelooflik mooi, Gabriel.

Comment by Magda vd Merwe on March 29, 2018 at 8:13pm

Briljant Gabriel, dis die mooiste kleure

Comment by Johan Ayres on March 29, 2018 at 8:05pm

Pragtige komposisie, pragtige kleure en pragtige weerkaatsing maak vir 'n pragtige foto Gabriel.

Comment by Rika Schoeman on March 29, 2018 at 6:42pm

Pragtige weerkaatsing Gabriel. Ek hou ook van die sterk kleure van veral die vlerke en bek.

Comment by Josef Steyn on March 29, 2018 at 5:42pm

Pragtige foto en weerkaatsing Gabriel.

Comment by Elna Geringer on March 29, 2018 at 3:22pm

Geelbekeend en 'n gewone Rietduiker.......hoe gelukkig kan jy nou wees???? WD Gabriel

Comment by Willie Schoombee on March 29, 2018 at 3:13pm

Gabriel ek lees jou opskrif en besef dit moes vinnig gegaan het en daarom het ek met ñ natuur oog daarna gekyk en dit maak dit ñ ideale natuur foto. Die Gans en die weerkaatsing is pragtig. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html