Ndebele Beeswagters

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on September 23, 2017 at 11:59am

Baie mooi geneem Nic.

Comment by jan jordaan on September 23, 2017 at 8:40am

UITSTEKEND 

Comment by JJ on September 23, 2017 at 8:01am

Like x 2!

Comment by Willie Schoombee on September 23, 2017 at 7:54am

Wow Nic dit is ñ baie besonderse foto met ñ uitstekende komposisie. Getrou aan jou kwaliteit foto's WD!

Comment by Christa Snyman on September 22, 2017 at 9:31pm

Pragtige foto ... met 'n storie, mooi kleure en  komposisie. 

Comment by Hennie Cronjé on September 22, 2017 at 7:09pm

'n Pragtige foto!! Die komposisie is uitstekend met die staf wat in die rigting van die bees wys. Dit bring hulle in verband met die bees. Die boompie heel links gee goeie balans. Dan is die kleure pragtig en die fokus mooi skerp. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 22, 2017 at 6:17pm

baie mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on September 22, 2017 at 5:48pm

Pragtige foto.  Komposisie is goed en die kleure pragtig.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html