Baie dankie vir elke krit wt gister se foto gekry het.

Die helder geel van die blom asook die feit dat die son al hoog in die Kaapse lug gesit het met die neem daarvan, gaan dalk veroorsaak dat ek pak kry hier. (dit lyk beter op VS)

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 55.21 mm
Tyd 1/800 sec
f/5.6
ISO 400
Auto Mode

Views: 55

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 9:27pm

Uitstekend Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 8:04pm

Mooi Huey, veral omdat jy al die reëls ken

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:48pm

Dit lyk definitief beter op volgrootte. Die trubeligting laat die blom soos 'n liggie gloei, wat hier mooi oorkom. Die skaduwees is bietjie te donker aan die onderkant van die blom, maar as mens dit ligter maak, sal die agtergrond begin pla. Met 'n masker kan mens dit egter doodvee.

Comment by Johan Ayres on January 13, 2018 at 2:36pm

Goeie belighting, en veral natuurlike beligting, bly altyd 'n wenner, soos hier. Die natuurlike beligting is iets wat ek mis met makro, 99% van die tyd gebruik ek flash a.g.v. die min lig, en dan moet daar altyd maniere geprakseer word om die lig sagter te maak.

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2018 at 1:54pm

n Moelike blom, maar al die punte ingekry, ek hou van die lig wat lyk of dit reg van bo kom

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 12:02pm

mooi foto. miskien bietjie oorbelig waar die onderst blaar is. wonder net oor die groen blaar regs, dit trek bietjie

aandag

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html