Sunsetdam in wildtuin

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 12, 2019 at 3:21pm

Dis uitmuntend gedoen Willie. Ek glo elke Skoler wat al in KNP was, het al hier gestop en 'n tyd lank gesit. My gunsteling tyd is sonsak. Hierdie foto is puik gedoen

Comment by Bruwer Burger on January 12, 2019 at 8:55am

Dit is een van my gunsteling plekke en ek het baie goeie herinneringe van die dam en ook een van die redes . Prag foto Willie.

Comment by Susan on January 11, 2019 at 10:11pm

Lekker man, ek dink hier kan mens lekker pret kry as jy die tyd goed daar kan benut. Pragtig.

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2019 at 3:49pm

Pragtig Willie!

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2019 at 2:45pm

Willie dit is pragtig en hierdie dam hou vir my goeie herinneringe in. Baie goeie komposisie. WD!

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2019 at 11:11am

Baie mooi Willie

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2019 at 7:39am

Dis pragtig! Die komposisie is baie goed met die groot boom eksentries na links gplaas. Die ander twee bome is klein, aan die teenoorgestelde kant en vorm ‘n goeie sekondêr. Ook goeie beligting en skerp fokus regdeur. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html