Indien 'n mens die grootte van die Hibuscus se stamper in gedagte hou, kry jy 'n goeie ideë van die foto se perspektief.
Die blur van die voorpoot is te wyte aan beweging, hierdie knapie het nie vir 'n oomblik stilgesit nie.

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2020 at 11:06am

Ek kan net sê "ongelooflik"

Comment by Mark on January 17, 2020 at 12:54pm

Die detail wat sigbaar is verstom my elke keer wanneer ek na jou makro werk kyk, hierdie een is ook weer skitterend Johan!

Comment by Johan de Beer on January 17, 2020 at 10:57am
Puik foto !!
Comment by Vida van Schalkwyk on January 17, 2020 at 10:49am

awesome!!!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:48am

Onbekende insek vir my en 'n mooi foto van hom. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:37am

Dis pragtig en tref as mens daarna kyk. Dis weens die rooi agtergrond en die mooi skerp fokus op die kewer van voor tot agter. Baie mooi!

Comment by Neville Hein on January 17, 2020 at 7:59am

Pragtige foto en 'n mooi  agtergrond Johan.

Comment by Elna Geringer on January 17, 2020 at 4:01am

Puik Johan

Comment by Ella Fourie on January 16, 2020 at 10:22pm

WOW ....Johan ek staar net....die stuifmeel oral...puik makro!

Mooi skerp, detail & versadigde kleure.

Comment by Pine on January 16, 2020 at 9:05pm

Uitstekende foto Johan!!! Die rooi stampers het verbasende kontras teen die rooi agtergrond. Die fokus is baie skerp en die kleure en detail ook perfek.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html