Ek het al verskeie foto's van hierdie kewer geplaas (17/01/2017, 16/01/2019, 03/07/2019), maar altyd met hulle vlerkies toe, nog nooit in hierdie posisie nie. (Is die Afrikaanse naam nie pragtig nie?)
Die skraal gesiggie laat my nogal dink aan 'n miervreter.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on January 16, 2020 at 4:00pm

Pragtige foto en dankie vir die mooi beskrywende Afrikaanse naam!

Comment by Hennie Cronjé on January 16, 2020 at 7:26am

Ja, dit is 'n mooi naam in Afrikaans. Dis 'n pragtige kewer en foto. Interessante detail met baie mooi kleure. Ook goeie eenvoud en kontras, met skerp fokus. Die agtergrond is besonder mooi, veral met die pienk area links bo (wat net reg geplaas is). Dis 'n variasie van bokeh. Baie mooi - 'n uitstekende foto!

Comment by Pieter Steyn on January 16, 2020 at 7:00am

Baie mooi skerp een Johan

Comment by Elna Geringer on January 16, 2020 at 3:52am

Sjoe Johan, dit is omtrent super skerp soos Pine reeds genoem het. Lieflik

Comment by Pine on January 15, 2020 at 10:26pm

Superskerp met Uitstekende detail en kleure teen ń Puik agtergrond.  Moet dit op vol grootte kyk om tot sy volle reg te kom. 10 /10 vir hierdie een Johan

Ons moet verseker weer gesels

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html