Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Claudi dit is uitstekend gedoen en die uit fokus voëls in die agtergrond maak dit baie spesiaal. WD!

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Met die lig van agter is die foto besonders goed uitgevoer ek mag jy maar jouself op die skouer klop. Puik werk Claudi.

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Pragtig Claudi jy skiet regtig uit met jou foto's.

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Mooi detail op die vlerk en ook die oog. Goed gedoen Claudi.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Pragtig! Die sekondêr (en tersiêr) agter is baie effektief om die foto daardie ietsie ekstra te gee. Tegnies is die foto baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Baie mooi met mooi agtergrond

Comment by Elna Geringer on Saturday

fokus op VS is perfek Claudi. Die "blurry" agtergrond is baie mooi gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html