Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on November 1, 2018 at 4:01pm

BAIE BAIE MOOI WD

Comment by Bruwer Burger on November 1, 2018 at 4:18am

Pragtige Reuse-Reier Ella.

Comment by Dine Potgieter on October 31, 2018 at 9:40pm

Mooi - mens moet versigtig wees met 'n verwerkingshalo - op klub en salonvlak sien die beoordeelaars dit dadelik raak.

Comment by Tina le Grange on October 31, 2018 at 9:21pm

Ella die detail is treffend; baie geluk

Comment by Rika Schoeman on October 31, 2018 at 5:37pm

Baie mooi Ella, jy het die toneel op die regte oomblik vasgevang.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 31, 2018 at 5:23pm

Baie mooi met mooi agtergrond en die voël wat uitstaan.  Ek hou vd druppels by sy tone.   Goed gedoen.

Comment by Willie Schoombee on October 31, 2018 at 5:16pm

Ella jou tydsberekening was perfek om die voël se profiel skoon tussen die plante te kry, jammer van die halo, maar verder pragtig. 

Comment by Pieter Steyn on October 31, 2018 at 5:15pm

mooi een Ella

Comment by Hennie Cronjé on October 31, 2018 at 4:53pm

Dis 'n pragtige en statige reuse-reier. Mooi skerp met 'n goeie agtergrond. Vir fotografie was die situasie moeilik met die voël donkerder as die agtergrond. Mens wil dit dan ligter maak op die rekenaar, maar die risiko is dan om 'n halo om die voël te veroorsaak. Dit gebeur met verhoging van kontras en verskerping. In jou foto is daar 'n ligte halo om die voël. Wat mens moet maak is om die voël te selekteer en dan net die seleksie ligter te maak. Of gebruik die dodge tool en maak hom ligter. Moet dan net nie oor die randte van die voël gaan nie.

Comment by Tersia Weitsz on October 31, 2018 at 3:46pm

Ek hou van die loop aksie, pragtig Ella

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html