Hierdie monster van n krap is vandag in die Gourits rivier deur onbekende mense gevang, ek het kamera gegryp en nader gegaan. Onder nog n foto

Views: 92

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on January 14, 2018 at 8:45pm

goeie genade maar dis seker die mamma van al die sandkrappe wat nou uiteindelik raakgeloop is en ongelukkig oënskynlik noodlottige beserings opgedoen het. ai ek skaam my altyd vir die mensdom wat so baie aan hierdie klein mannetjie sindroom ly

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2018 at 5:04pm

Nou het jy daardie knewel van 'n krap verewig in jou foto!

Comment by Elna Geringer on January 14, 2018 at 12:18pm

Eish......gee dit vir 'n Portugees en sien hoe word so krap heel opgeeet

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2018 at 9:45am

Goed gedokumenteer!

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 10:35pm

jammer van die knyper wat afgebreek het.... knewel van n krap

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 9:39pm

Sjoeeee .... nog nooit so groot een gesien nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 8:12pm

Wow! darem groot een.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 7:01pm

Dis 'n reus! Ek sal maar ver wegbly van daardie knyper....

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2018 at 4:57pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html