Nog 'n foto wat ek Saterdag by my niggie se troue geneem het. Die wolke het lekker saamgespeel. Die foto is nie met Photoshop bewerk nie, hoewel die kleure effens anders lyk op die fotoskool skerm as op die gewone kleurspasie.

Views: 105

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Wynand Viljoen on April 15, 2014 at 9:51pm

Hierdie is darem 'n besonderse foto ... Goed gedoen Igno!

Comment by Anita du Toit on December 4, 2013 at 1:02am

Pragtig Igno

Comment by Christa Snyman on December 3, 2013 at 10:11pm

Skitterende foto, Igno

Comment by Renette van der Merwe on December 3, 2013 at 7:44pm

Sweef van geluk

Comment by Renette van der Merwe on December 3, 2013 at 7:44pm

Dit is 'n pragtige foto lyk asof die twee sweef

Comment by Gerrie Lambrechts on December 3, 2013 at 5:19pm

Hier het Hennie my kop deurmekaar, vertel bietjie wat hy bedoel.

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2013 at 3:54pm

Jou tegnologie het fotoskool se vermoëns oorskrei! Dit lyk asof die foto "omgedraai" is met wit wat swart is en andersom.

Comment by Marenschia Goosen on December 3, 2013 at 2:01pm

Pragtige foto

Comment by Ronnie Bresser on December 3, 2013 at 8:37am

Goeie een Igno baie mooi.

Comment by Igno van Niekerk on December 3, 2013 at 8:16am

Hallo Annelize,

Die foto is baie verklein, ek belowe dat die gesigte op die oorspronklike darem lekker helder is :-) Dit bly die dilemma met foto's wat in baie groot formaat geneem word, hierdie foto is ook in die Profoto-kleurspasie van Ligthroom oopgemaak, wat beteken ek moes die kleurspasie na sRGB vir fotoskool verander. Dis nogal 'n neukery met die web vs die print opsies. Ek sal iewers 'n kort blog daaroor skryf. Baie dankie nogmaals vir die observasie! Ek waardeer die kommentaar - en jou bril werk nog!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html