Tina die pers onder is die top van ’n Jakarandaboom. Hier wys dit so bietjie meer.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 6:32am

Dankie Willie, Magda, Tina en Elna.

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 4:29am

Baie goeie balans in die foto Gerrie en die bome raam die senter baie goed.

Comment by Tina le Grange on December 5, 2018 at 8:56pm

Gerrie ek hou baie van jou foto met die goeie balans wat die bome gee en die mooi berge en wolke in die agtergrond.

Dankie, ek sien nou die mooi groot Jakarandaboom.

Goed raakgesien!

Comment by Magda vd Merwe on December 5, 2018 at 4:50pm

Gerrie dis n pragtige mooi foto

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 3:29pm

Die balans in jou foto is pragtig Gerrie met mooi wolke as agtergrond. 

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 3:05pm

Dankie Josef, Rika en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 2:02pm
Jy het bietjie diepte, maar nie veel nie. Die rede is dat jy waarskynlik na die telefoto kant geneem het (bo 70-80mm). Telefoto maak 'n landskap plat, terwyl wyehoek (28mm en onder) goeie diepte gee. Maar 'n "plat" landskap ios nie verkeerd nie. Dis net 'n ander variasie en mens hoef nie snaaks daaroor te voel nie. Hierdie foto is baie mooi en goed uitgevoer met goeie balans. Die wolke is pragtig.
Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 1:14pm

Die bome weerskante vorm 'n natuurlike raam en die wolke op die berg is baie mooi.

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 9:38am

Mooi Gerrie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html