Ek het die kamera hoog gehou net om die toppe in te kry, Werk dit?

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on December 9, 2018 at 6:43am

Dankie Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:36am

Baie goed gedoen Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 5:51pm

Dankie Donald, Josef en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2018 at 5:35pm

Jy is oulik Gerrie, het nog nooit daaraan gedink om die kamera hoog te hou nie.

Puik foto

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 4:15pm

Mooi Gerrie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 7, 2018 at 2:25pm

mooi. ek hou van die wolk

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 12:51pm

Dankie Marita, sommer lekker om jou weer hier te sien.

Dankie Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 9:05am

Dis pragtig en baie suksesvol! In alle opsigte 'n baie goeie foto. Mooi!

Comment by Marita McCabe on December 7, 2018 at 7:51am
Hi Gerrie!!! Love die foto. Dit werk! hahahaaa!! Wolke bly vir my sommer net "diep", soek altyd 'n prentjie in dit!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html