Oorspronklike onder. Is die balans uit?

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:48am

Ek hou meer van die boonste een - dis pragtig! Omdat die wolke detail in het wat mens se aandag besig hou, is die balans nie uit nie. Die palmboom gee gewig aan die regterkant en die wolke aan die linkerkant. Dis goeie komposisie en die foto is goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 6:32am

Hier het jy baie mooi eenvoud in jou foto Gerrie, agtergrond met daardie wolke is pragtig. !

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 6:30am

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html