Oorspronklike onder. Is die balans uit?

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:51am

Die bboste een definitief beter Gerrie.

Comment by Marita McCabe on December 7, 2018 at 7:51am
Beautiful!!!!
Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:16am

Pragtig, Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 6:33am

Dankie Tina, Ella en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 7:44pm

Baie mooi Gerrie

Comment by Ella Fourie on December 6, 2018 at 7:27pm

Baie mooi foto Gerrie, hou van komposisie

Comment by Tina le Grange on December 6, 2018 at 6:25pm

Gerrie, Hennie help soos altyd; pragtig die bietjie lig in die bos en die boom vs. die donker, dreigende wolke.

Ek hou ook baie van die onderste foto wat weer 'n heel ander effek gee. Jy kan selfs 'n portret-formaat sny van die regterkant.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 5:32pm

Dankie Elna.

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:16pm

Lieflik Gerrie en goed beplan hier. BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:49am

Dankie Willie en Hennie vir die kommentaar.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html