Basotho Cultural Village

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2018 at 8:34am

Dankie Tina, Dine, Christa, Anita, Bruwer en Pieter.

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:37am

baie mooi een Gerrie

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 11:17pm

Uitstekende komposisie met dieselfde mooi kleur as al jou vorige foto's Gerrie. Dit is pragtig.

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 10:02pm

Pragtig groen daar! Mooi gedoen Gerrie!

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 8:59pm

Pragtige foto met mooi kleure en komposisie, Gerrie.

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:29pm

Baie mooi - dit lyk na 'n baie interessante plek.

Comment by Tina le Grange on August 12, 2018 at 7:58pm

Gerrie, weer eens 'n goeie komposisie;  alles soos die boek sê!!

Ook goeie fokus en kleurversadiging.

Jy kan die foto vir hulle toeristeblad stuur.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 12, 2018 at 6:30pm

Dankie Herman, Tersia en Willie.

Comment by Willie Schoombee on August 12, 2018 at 3:27pm

Die paadjie het ek ook al gestap Gerrie en jy het dit mooiin lyn geplaas met die kop in die agtergrond. Goeie komposisie en mooi foto!!

Comment by Tersia Weitsz on August 12, 2018 at 1:02pm

Mooi gedoen Gerrie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html