Dankie aan almal vir die kommentaar van gister se Byvreter. Hoop hierdie blou het beter uitgekom.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 10:57am

Pragtig:!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 8, 2018 at 9:25pm

wow! pragtig

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:07pm

PUIK 

Comment by Christa Snyman on November 7, 2018 at 8:49pm

Pragtig met mooi glans in die oog, Herman.

Comment by Dine Potgieter on November 7, 2018 at 8:35pm

Baie mooi! Wat die voorstel van omdraai betref - die oog kan heel gehoorsaam van regs na links beweeg (vra enige Hebreeuse of Arabiese leser...)

Comment by Ferdinand van der Merwe on November 7, 2018 at 6:04pm

Hier is n goeie een kyk net die pragtige kleure van die voel en die goeie foto tot sy ogie is duidelik

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 4:07pm

Pragtig Herman

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:28pm

Stunning Herman.

Soos by Gabriel se foto sal ek ook dink die toneel moet om gedraai word sodat die oog nie by 'n leë raam uit beweeg nie.Nietemin is die fokus en eenvoud werklik goed uit gevoer. 

Comment by Rika Schoeman on November 7, 2018 at 2:47pm

Die fokus op die ogie is uitstekend, en goed geplaas!

Comment by Hennie Cronjé on November 7, 2018 at 10:23am

Hierdie een is veel beter. Die beligting en kleure is reg en die spektrum van kleure oor die hele voëltjie is sigbaar. Mooi skerp ook. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html