Dankie vir die kyk en kommentaar op vorige foto, ek waardeer

Views: 54

Albums: Insekte

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on October 12, 2018 at 2:13pm

Pragtig!  Bytjie is mooi skerp.  Hulle is so vinnig.

Comment by Christa Snyman on October 11, 2018 at 9:43pm

Mooi skerp met 'n lieflike agtergrond, Tersia.

Comment by Pieter Steyn on October 11, 2018 at 5:56pm
mooi een Tersia - stem saam gister se een is beter
Comment by Rika Schoeman on October 11, 2018 at 4:03pm

Baie mooi Tersia.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 11, 2018 at 4:00pm

bytjie is pragtig, velddiepte bietje min

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 3:46pm

Ook baie mooi en goed gedoen, maar gister se foto was veel beter. Daar was die by meer prominent met 'n beter agtergrond.

Comment by Elna Geringer on October 11, 2018 at 2:44pm

ek ditto met Karen (lol) ek probeer nie eers nie. Lyk nogal of bytjie sy sappies baie geniet. Oulik Tersia

Comment by Bruwer Burger on October 11, 2018 at 2:01pm

Aitsa....dit is pragtig Tersia.

Comment by Dawid Roos on October 11, 2018 at 1:01pm

Mooi gevang T...wg 

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 12:27pm

Mooi Tersia.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html