Pieter, die groot Corona kompetisie by Supertubes is van 2 - 21 Julie.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 9:39pm
Albertyn, aksie is skitterend; veels geluk
Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 5:49pm

Uitstekende aksie-foto Albertyn.

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 5:30pm

Uitstekend Albertyn. dikwels met sulke foto's is die mense se gesig onderbelig maar hier het jy dit presies reg gekry. Baie mooi aksiefoto.

Comment by Willie Schoombee on June 14, 2018 at 4:21pm

Aksie uit die boek uit en groot sukses vir die fotograaf. Pragtig Albertyn !!

Comment by Magda vd Merwe on June 14, 2018 at 3:19pm

Stunning Albertyn, was jy saam met hom ha ha

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 2:30pm

Beslis 'n baie mooi aksie foto Albertyn. Hier is ook lekker ritme en die sluiterspoed het die branders mooigevries

Comment by Marenschia Goosen on June 14, 2018 at 2:11pm

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 11:32am

Die water wat so fyn spat is baie mooi.  Die kontras in kleur is baie mooi.  Goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 11:17am

Dis ‘n skitterende aksiefoto! In alle opsigte uitstekend uitgevoer. Baie geluk met hierdie een!

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 10:04am

Wow dis baie baie goed gedoen Albertyn WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html