Ek het gedink ek is klaar met my reeksie oor tekstuur, toe loop ek hierdie foto raak wat mooi tekstuur met kontras uitbeeld.

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on August 15, 2019 at 1:58pm

Dis nou mooi krabbels, Hennie en puik gefotografeer.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 15, 2019 at 9:25am

Dankie vir die idee en mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on August 15, 2019 at 8:44am

Baie mooi Hennie

Comment by Riaan on August 15, 2019 at 7:36am

behalwe die sterk herhalende lyne wat my oë mal maak laat dit my baie dink aan my oorlede ouma se binneveer matras se binnekant met al die "springs" wat die gees gegee het waarvan een of meer jou iewers deur die nag in die rug steek. baie oulik gedoen Hennie

Comment by Willie Schoombee on August 15, 2019 at 6:50am

Dit is pragtig en die lyne wat gevorm is laat my oog daarop regdeur die foto beweeg. Baie goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on August 15, 2019 at 6:47am

Die fokus regdeur die foto is uitstekend Hennie, sodat geen detail van enige van die lyne verlore gaan nie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 14, 2019 at 10:20pm

fassineerend....

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 10:00pm

Hennie, Swart en wit effek wat goed werk en ek sien die gevlegde dun en dikker sirkels

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2019 at 5:05pm

My foto het Josef laat voel of hy te veel wyn gedrink het.

Hennie jou foto is mooi maar ek voel nes Josef gevoel het. Ha ha

Die oog weet nie waar om te kyk nie.

Comment by Vida van Schalkwyk on August 14, 2019 at 4:21pm

oulik! dit laat my dink aan 'n "krap-patroon" wat ons kleintyd moes teken, en dan die verskillende "gaatjies" inkleur!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html