Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto.
Net so bietjie besig aan die kant sal weer begin om kommentaar te gee op foto's.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2500
Aperture Value 5.6
Metering Mode Partial Metering
Focal Length 400.0mm

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 6:15pm

Wonderlike tydsberekening Pieter.

Comment by Johan Ayres on July 12, 2018 at 5:19pm

Ek sê dit elke keer, maar ek bedoel dit: Weereens uitstekend, ek weet regtig nie hoe jy dit regkry nie. As ek EEN so foto kry, sal ek meer as tevrede met myself wees.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:02pm

Sjoe! Uitstekend! Dis baie mooi en goed gedoen. Mooi!

Comment by Susan on July 12, 2018 at 1:04pm

Ek wonder hoeveel vissies hulle op 'n dag eet................. Baie mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:26am

Halfpad in die keel af, pragtig  Pieter

Comment by Doretha Kock on July 12, 2018 at 10:16am

Puik, Pieter.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:40am

Wen foto Pieter.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html