Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto - dit word waardeer.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/6400
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 12:47pm

En so kyk albei vir jou. Mooi skerp focus. PRAGTIG Pieter

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:30am

WOW UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 8:34pm

Nog 'n vissie - nog 'n uitstekende foto. Al jou foto's is pragtig, maar hierdie een is uitsonderlik, baie geluk met hierdie een Pieter.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:30pm

Skitterend! Dis 'n baie goeie en mooi foto met mooi kleure, skerp fokus en mooi inzoom. Dit maak dat die oog 'n goeie fokuspunt is. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 11, 2018 at 1:53pm

mooi foto

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 12:40pm

Netjies gedoen Pieter.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 10:52am

Mooi skerp foto.

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 9:32am

Ek hou van die kringetjies wat die druppels vorm en die oë van beide die voël en die vis. Baie goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 8:05am

Super skerp Pieter, pragtig

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2018 at 6:16am

Pragtige naby skoot op die vangs Pieter, beide oë mooi gekry. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html