Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2020 at 11:35am

Mooi gedoen Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2020 at 11:02am

Dankie Christa, Pine Dine en Mark.

Comment by Mark on May 24, 2020 at 10:00am

Dis mooi mossie foto

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:44pm

Ns - 'n paar dinge kon waarskynlik bygedra het tot onskerp beeld, insl.  kamerabeweging of  'n fokusvlak wat nie die ogie ingesluit het nie, veral as 'n vlak velddiepte ter sprake was. Sekere nuwe generasie-kameras (ek dink spesifiek Sony se topmodelle) het sg. "eye-recognition AF", was die outofokus help om by voorkeur die oog in die fokusvlak in te sluit. Wat dit doen met meer as een oog, op verskillende fokusvlakke het ek geen idee nie...dalk oorverhit en ontplof die kamera...

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:37pm

Baie mooi! (as hierdie lockdown onbepaald aangaan, gaan ons almal besonder bedrewe voel- en tuinfotograwe raak...)

Comment by Pine on May 23, 2020 at 8:15pm

Baie Mooi Gerrie! Jy doen goed met die voël fotos.

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:11pm

Gerrie, jy is byna daar met jou fokus  ... as jy baie ver ingezoem het, kan dit ook die rede wees.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2020 at 2:29pm

Dankie Hennie en Elna. Ek zoom seker te veel.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:28pm

Gerrie, ek wonder of die äuto" nie hier die rede is vir die "nie heeltemal skerp nie". Nietemin hou ek van jou foto en die plasing en skoon agtergrond is goed hanteer

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:42am

Die skerpte is amper-amper daar, maar waarom nie heeltemal nie? Dit bly 'n baie belangrike aspek van fotografie. Andersinds is die foto pragtig en baie goed uitgevoer.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html