Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Dankie Tersia, Erika, Josef, Hennie, Pine, Tina, Pieter en Rika.
Die mis wat so afrol is mooi en gee sommer baie atmosfeer aan die foto!
mooi een Gerrie
Verseker soos 'n wit duvet Gerrie
Skerp fokus
Goeie kontras.
En so vertrou ons vir reën vir die binneland en suide van Namibia.
Baie mooi wolke kombers oor die berg Gerrie!
Basies is hierdie 'n pragtige foto met goeie komposisie en skerp fokus. Die beligting is ook goed, maar daar skort iets met die witbalans (kleurbalans). Dis asof blou te sterk is. Waar die wolke neig na middelgrys, kan mens maklik die gryspunt regstelling doen.
Ek hou van hierdie een Gerrie.
Ai Gerrie nog 'n pragtige mis foto. Pragtige teksture
Die wolke wat so val is pragtig Gerrie
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool