nou wat nou?

ons gifappel wag vir haar kos.

Kan seker deurgaan as 'n 'low key' foto?

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2017 at 1:54pm

Treffend JJ

Comment by JJ on September 14, 2017 at 5:05pm

Baie dankie vir die kyk, kommentaar en raad!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2017 at 8:31am

Tog te oulike gesiggie, mooi geneem.

Comment by Doretha Kock on September 14, 2017 at 8:04am

Oulik!

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:40pm

Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on September 13, 2017 at 8:40pm

Pragtig JJ, ek hou van die beligting.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 7:06pm

Mooi JJ. 

Comment by Dawid Roos on September 13, 2017 at 6:58pm

Ai Oubaas ....

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:33pm

Hierdie hondjie poseer pragtig en die foto is mooi skerp. Die agtergfrond is ook baie goed. Die lig kom van skuins onder, wat sy nek baie lig maak, met te min lig aan die bokant van die kop. Daar moes liewer twee ligte gewees het, een van elke kant af. Of, as daar net een lig was, van die linkerkant af.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 6:27pm

mooi foto

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html