Nr 10 Sperrgebiet, Namibia Duin met grassies en klippies

Die kleure van die sand in die Sperrgebiet is verskillend.
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se foto. So lekker om terug te wees in ons klas.
Canon PowerShot SX60HS; TV-modus, 1/1600 sek, Fokale lengte 20.7mm; f/5.0, iso-100

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2019 at 1:37pm

Hoogs suksesvol uitgevoer Tina, dit is pragtig! 

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 1:17pm

Uitstekende foto wat jy goed beplan het, Tina.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:16pm

Goeie komposisie met die plasing van die graspolle Tina en ek hou van die stukkie blou lug wat jy behou het, want dit kontrasteer sterk met die kleur van die sand. Goed gedoen!

Comment by Mark on August 14, 2019 at 12:03pm

Jy verdien die komplimente, baie mooi

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:34am

Pragtige komposisie met mooi skerp fokus, Tina.

Comment by Johan de Beer on August 14, 2019 at 11:22am

Baie mooi Tina , ek stem saam met die kommentare

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:40am

Skitterend Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:29am

Die bossies en die twee groen polle bo vorm mooi 3hoek.  Hier het jy mooi beplan en raak gesien.  Foto is skitterend.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 5:16am

Die komposisie van hierdie foto is uitstekend. Die twee graspolle vorm 'n subtiele leidende lyn na bo met die wit klippies en die blou lug die eindpunt. Die sierlike boog wat die wit klippies vorm met die blou lug bo is pragtig. Jy het goed gedoen om die horison baie hoog te plaas. Mooi skerp ook van voor tot agter met goeie beligting en realistiese kleure. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:19pm

Tina ek lief die foto van jou, dis pragtig gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html