Nr 12 Plantegroei langs die Ryn-rivier 4/7/2018 om 16:16

Canon PowerShot SX60HS
1/500 sek
Fokale lengte 10.4mm
f/5.6
iso-400
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se lamppaal met blomme

Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:55am

Pragtig Tina.

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 7:45am

Pragtig en mooi skerp Tina!

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:18am

Lieflike foto, Tina.

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 7:42pm

Pragtige foto Tina.

Comment by Ella Fourie on December 6, 2018 at 7:29pm

Hou van die sagte kleure, baie mooi Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 5:33pm

Pragtig, soos baie mooi geneem.

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 2:52pm

Tina baie goeie komposisie en die rosies vertoon pragtig. WD!

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 2:22pm

Pragtig! Mooi sagte lig met ewe sagte kleure. Die komposisie is baie goed Mooi!

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:06pm

Dit lyk nogal of hulle blomme baie dieselfde is as by ons in RSA Tina. Dit lyk nogal soos rankrosies enek hou van hoe jy die groepie saam in die raam het. Jy kan dalk kontras op die rosies effe opstoot maar nietemin hou ek hiervan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html