Hennie hier het ook Photoshop se "crop"-raamwerk gebruik, naamlik derde van links, derde van onder
Beter as gister s'n??

Views: 10

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dit is 'n bietjie beter, maar jy kan dit nog bietjie laer plaas (indien moontlik). Tans is die boot 'n derde van links, maar in die middel van die foto. Omdat hy na "bo" vaar, sal dit mooi lyk as hy 'n derde van onder geplaas word (net 'n bietjie laer).

Comment by Josef Steyn on Monday

Pragtige finale Tina. Lyk na n rowwe see!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html