Hennie jy het gister vir Karen Kemp 'n wenk gegee i.v.m. haar foto wat onderbelig was. Vir huiswerk het ek hier dieselfde wenk toegepas.
Die agtergrond is nou ligter en ek het toe net die man se hemp nog bietjie donkerder gemaak.
Nou is ek bly dat ek ook van hierdie betrokke wenk by Photoshop geleer het. Baie dankie.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2018 at 5:01pm

Dis pragtig Tina! 

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2018 at 9:46am

Baie mooi!

Comment by Doretha Kock on January 14, 2018 at 9:42am

Wenk goed toegepas, Tina.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2018 at 9:35am

Wow jou huiswerk het goeie vrugte afgewerp

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 8:48pm

Dis nou 'n pragtige foto, Tina! Ek hou van die interaksie tussen die man en die hond. Jy's baie oulik met Photoshop.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 8:07pm

Mooi oorgedoen.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:56pm

Dis sommer baie beter! Mens sien die detail in die man en die hond veel beter. Baie dankie!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html