Nr. 5 Van bo na onder gefotografeer Plettenbergbaai

Nr. 5 Van bo na onder gefotografeer Plettenbergbaai

26/9/2017 om 17:38
Ek het op die gebou se 4de verdieping gestaan
Ook hier was die son nie op die man se gesig nie
f/5.6
1/250 sek
ISO-100
-0.7 step
Fokale lengte 93mm

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Sunday

Baie dankie aan julle almal vir die wenke en kommentaar.

Kyk gerus na my huiswerk.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 2:26pm

mooi foto

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:30am

Tina, 'n pragtige toneel en die voet en poot is besonders.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:10am

Mooi foto van 'n besonderse interaksie - ek stem saam met Hennie - 'n bietjie TLC op PS sal werk!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 4:47pm

Ek hou baie van die interaksie tussen die man en sy hond.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:48pm

Mooi lyne en patrone.  Ek hou van die kleure, mooi foto.  Die water spat lekker om die hond se poot.

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:35pm

Baie mooi Tina

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 3:30pm

Dit is mooi wel gedaan. Hennie se raad is baie goed. 

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:26pm

Hennie, baie dankie vir jou verduideliking van my probleem en dat ek weer eens by jou kan leer.

In plaas van om na -0.7, as ek dit reg verstaan, te verstel, moes ek eerder na die + kant toe beweeg het.

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:21pm

Dankie Willie vir die interaksie wat jy uitwys.

Die man se voet met sy hak in die lig en ook die hond se poot, effens gelig, was vir my mooi toe ek die foto op die rekenaar oopgemaak het.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html