Nr 9 Moderne argitektuur, Rotterdam 10/7/2018 om 10:33

Onder is die gebou in geheel afgelaai
Hier meen ek dat ek aan die kante bietjie meer spasie moes hê
Canon PowerShot SX60HS
1/120 sek
Fokale lengte 5.2mm
f/3.5
iso-200
TV modus
Dankie vir julle kommentaar op my huiswerk wat ek gister geplaas het asook op die moderne gebou.
Dine ons het verlede jaar Hosea Kutako gebruik; ek het sowaar nie besef die lughawe lyk so klein uit die lug nie. Dankie vir die info.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on Monday

Pragtig Tina.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Monday
mooi foto
Comment by Christa Snyman on Monday

Netjies gedoen, Tina.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:13pm

Tina jou hoofdoel was om die venster te fotografeer en dit het jy goed gedoen, in die geval is die komposisie baie goed en het jy nie spasie nodig nie. WD!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:08pm

Dis 'n baie interessante ontwerp vir 'n venster, en die inzoom wys die detail baie mooi.  Dankie ook vir die geheelbeeld van die gebou wat jy geplaas het.

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 2:06pm

Baie mooi foto Tina

Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:48pm

Puik afgenee, Tina.

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 1:03pm

Dit is intersant en mooi geneem.die eerste wat ek die ontwerp venster sien ,ongewoon.

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 11:28am

Jou fotos van die geboue is interessant en baie mooi Tina

Comment by Anita du Toit on February 11, 2019 at 9:01am

Dis mooi simmetries en goed gedoen TIna!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html