Ook by die Sotho-kraal naby Golden Gate
7/4/2018 om 10:54
Canon PowerShot SX60HS
1/400 sek
Fokale lengte 11.6mm
f/4.5
ISO-100
Baie dankie vir julle krit op my "nuuskierige wolkie" foto.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on June 16, 2018 at 2:49pm

Daai is die Lesotho aalwyn..n beskermde plant. Baie besonderse vorm...soos hul groter word word die spiraal vorm duideliker

Comment by Elna Geringer on June 16, 2018 at 6:16am

Baie oulik Tina en sirkels maak altyd sterk fotos. Puik

Comment by Marenschia Goosen on June 15, 2018 at 2:58pm

Baie mooi Tina

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2018 at 11:31am

Die lig op die plant is uitstekend, werklik goed gedoen Tina

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:16am

Die agtergrond is goed met niks steurend om die aandag van die plant af te lei nie. Die skaduwee gee dimensie aan die plant. Baie goed gedoen Tina.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2018 at 10:09am

Skitterend, die skaduwees is ook perfek.  Goed geneem.  Lig is baie mooi.

Comment by gabriel parsons on June 15, 2018 at 8:40am

Dit is n prag foto Tina

Comment by Hennie Cronjé on June 15, 2018 at 7:36am
Jou beskrywing (opskrif) is reg. Dis baie mooi met ‘n sterk ontwerp en goeie eenvoud. Baie mooi!
Comment by Willie Schoombee on June 14, 2018 at 8:53pm

Tina baie goed gefotografeer met goeie lig op die plant. WD!

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 7:35pm

Uitstekend Tina. Die foto wys ook die harde omgewing mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html