Kiara Lodge naby Clarens
7 April 2018 om 10:55 (tyd is teen my)
Canon PowerShot SX60 HS
1/200 sek
Fokale lengte 11.6mm
f/8.0
ISO-100
Baie dankie vir julle kommentaar op my vorige 2 foto's van die vrou wat die pot vashou.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 3:01pm

Ditto Tina met dit wat reeds genoem is. WD

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 8:34am

Dis pragtig, met die nuuskierige wolkie ‘n goeie sekondêr.  Die horison is mooi. Hoog geplaas en die berg gee ‘n mooi driehoek ontwerp. Mooi kleure ook met goeie kontraste en skerp fokus. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 6:29pm

Die koppie staan pragtig uit teen die agtergrond van blou lug Tina. Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 5:08pm

Baie mooi foto, goed geneem.

Comment by Dean Swanepoel on June 13, 2018 at 4:40pm

A very rugged photo, with nice crisp lines, beautiful.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 4:22pm

Dis sommer baie mooi vir my Tina

Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 3:49pm

Die klipkoppie kom baie dominant oor Tina. Mooi driehoekvorm.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html