nuwe blomme besig om op aalwynknop uit te loop

Kyk gerus volgrootte

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Friday

Beslis 'n kunswerk Riaan. Pragtig

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige kleure en teksture. Baie mooi Riaan.

Comment by Carl Joubert on Thursday

Beslis n kyk weer foto, baie mooi en goed gedoen Riaan.

Comment by Johan Ayres on Thursday

Pragtige tekstuur kunswerk.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Wow dis die mooiste mooi Riaan

Comment by Tina le Grange on Thursday
Soos 'n kunswerk Riaan
Veral treffend op volskerm.
Mooi die verskillende kleure
Ek aanvaar die bietjie reën wat ons al gekry het, voed reeds die aalwyn om te begin blom.
Ek hoop jy sal vir ons die blomme ook kan wys.
Comment by Willie Schoombee on Thursday

Natuur se uniekheid baie mooi gefotografeer Riaan, kan ook as kuns deurgaan. Pragtig !!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie mooi gesien en geneem Riaan.  Kleure is pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Skitterend Riaan.  Hier aan die gedeelte van die Suid Kaap is dit erg droog,  maar die aalwyne in die veld blom oral

Comment by Josef Steyn on Thursday

Wonderlike tekstuurfoto en 'n moet vir volskerm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html