Jammer maar die motor se ruit moes toe wees. Fokus miskien nie 100%.

Views: 19

Albums: DIERE

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek sou ook maar die venster toe gehou het Sylvia. Hennie het raad gegee en dalk moet jy dit probeer. Nietemin is die fokus baie mooi

Comment by Dean Swanepoel on Wednesday

A majestic animal , nice photo

Comment by Herman Swanepoel on Wednesday

Onder omstandighede het dit baie mooi uitgekom. Goed gedoen.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Hy lyk nou soos die sportmanne wat meer tyd in die haarsalon as op die oefenveld spandeer! Mooi foto. Die fokus en kleur is waarskynlik die ruit se skuld.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Selfs deur die toe ruit het jy 'n baie goeie foto verkry Sylvia. Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Skitterend Sylvia.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Dis 'n baie goeie en pragtige foto. Mooi skerp met goeie beligting. Die kleurbalans (witbalans) is net bietjie uit met geel-groen bietjie dominerend. Verder baie mooi. As jy in RAW geneem het, kan jy na die oorspronklike foto teruggaan en die Temperature verstel. As jy in JPEG geneem het, is dit moeiliker. Jy kan die grys punt regstelling probeer op die grys deel op sy neus en dan die fine tuning doen met die Opacity slider in die Layers palette.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html