ISO : 100
AP : 8
SS : 1/60
Brandpunt : 55mm
Ek is bietjie skaars agv tegniese probleme, so sal net dan en wan draai maak.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on November 9, 2019 at 3:37pm

Jy het uitstekende blur en fokus op die hoofelement, ek stem saam oor die komposisie, pragtige gedoen Ella

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 2:26pm

Ella, dis mooi skerp in fokus en die agtergrond is baie mooi en trek nie die kyker se oog weg van die hoof element af weg nie. Baie oulike tema foto

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2019 at 1:15pm

Uitstekend Ella

Comment by Rassie van Graan on November 9, 2019 at 11:44am

Netjies Ella!  Hou baie hiervan!

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:01pm

Pragtige kleure, skerp fokus met mooi detail en tekstuur in die hoof blomknop, Ella.

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 7:50pm

Mooi temafoto Ella.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 6:51pm

Dis pragtig! Baie mooi kleure met skerp fokus op die boonste blom. Die blomme neig half na links en daarom kon jy hulle meer na regs geplaas het, maar dis ook mooi soos dit is. Die agtergrond is goed geblur. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html