Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Anita dis pragtig
Pragtige kleur, skerp fokus en veral treffend teen die agtergrond. Pragtig, Anita!
Pragtige temafoto en lekker kontras. Goed gedoen
Jy bring die tema so goed uit in die foto Anita. Dis puik met goeie fokus en detail teenoor 'n baie mooi agtergrond
(Persoonlik sou ek die blaartjies onder teen die rant van die raam uit gehaal het en die stingel alleen as anker punt gehou het.)
kleur en beligting pragtig.WD!!
Pragtige foto!!
Alles in plek, mooi foto.
Hier is ou en nuwe lewe, maar vir die tema is die foto baie goed. Mooi uitgevoer met skerp fokus, goeie beligting, mooi kleure en ‘n goeie agtergrond. Die skuins plasing is ook goed gedoen. Mooi!
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool