Vroer die week n draai gemaak by die botaniese tuine, en nie net n paar voeltjies gekry nie, maar ook n mede fotoskoler raak geloop.

1/1000 sec.
f/6.3 400mm
ISO 250

Met die vorige foto oor die bytjie was gevra watter lens gebruik was. Tamron 18-400.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

Mooi lig deur die gespreide vlerke Werner. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Die lig vang hierdie voëltjie pragtig met trubeligting. Ook mooi aksie, met skerp fokus en goeie beligting. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Goeie foto, lekker om FotoSkolers te ontmoet.

Comment by Mark on Friday

Die weerkaatsing in die water is mooi en die son wat deur die vlerkvere kom(backlight) is pragtig.

Die swaeltjie self is nie mooi skerp nie, maar dis nogsteed n mooi foto.

Comment by Josef Steyn on Friday

Goed gedoen Werner. Om 'n voël, veral so 'n kleintjie, in vlug te kry is altyd 'n kompliment werd.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html