Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:35am

Puik foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 6:14pm

Baie mooi raam om die strale en kleure.

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 5:02pm

Die sagtheid in die foto kom goed oor Ella en jou komposisie is baie goed. WD!

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 4:34pm

Mooi kleure en goeie komposisie, Ella.

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 4:22pm

Pragtige kleure. Mooi Ella.

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 4:21pm

Ella ek hou baie van die komposisie en mooi kleure.

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 1:45pm

Dis pragtig! Die komposisie is goed met die horison laag en goeie balans. Die kleure is ook pragtig. Die fokus is bietjie sag, maar goed genoeg. Op volgrootte sien mens 'n klein sensor-stofkolletjie amper in die middel.

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 11:32am

Baie mooi gedoen Ella

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 9:24am

Pragtig Ela Baie goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html