Ons was net betyds om hierdie olifante te sien nadat hulle water gedrink het onder in 'n rivierloop en weer teen die steil rand uitgesukkel het. Op volgrootte skerper fokus.
Ek groet eers, ons gaan 'n draai maak in Addo.

Views: 60

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 10, 2018 at 10:24pm

Allerpragtig - ek hou baie van die komposisie.

Comment by Tina le Grange on September 10, 2018 at 6:36pm

Pragtige foto Christa; die herhaling is treffend asook die weerkaatsing.

Geniet Addo;  ons wag vir jou foto's

Comment by Josef Steyn on September 10, 2018 at 5:40pm

Mooi Christa.

Comment by Magda vd Merwe on September 10, 2018 at 4:45pm

Wow dis n pragtige foto Christa, hou van die spielbeelde. Puik

Comment by Tersia Weitsz on September 10, 2018 at 4:42pm

Lieflik, uitsonderlike foto Christa.  Geniet Addo

Comment by Martie Venter on September 10, 2018 at 2:46pm

Pragtig met die herhaling en weerkaatsings!

Comment by Vida van Schalkwyk on September 10, 2018 at 2:36pm

beautiful!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 10, 2018 at 1:08pm

Puik Christa, die weerkaatsing is baie mooi.

Comment by Bruwer Burger on September 10, 2018 at 9:26am

Geniet Addo en veilig ry.

Comment by Bruwer Burger on September 10, 2018 at 9:25am

Wel jy moes met die olifante gepraat het om die foto te kry...Wow!!  'n prag stuk waarop jy trots kan wees Christa.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html