olifant

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:36pm

Ek sal hou daarvan om die outjie 'n drukkie te gee!!! Pragtige foto Herman!

Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:40pm

Dis nou cute, stem met Hennie.

Comment by Marenschia Goosen on July 17, 2017 at 4:55pm

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:42pm

Pragtig! 'n Foto om op trots te wees. Die kleintjie maak hierdie foto iets besonders. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:16pm

Ai toggie kyk hoe klien.....Grootte mamma teen kleine baba. WD

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 9:36am

Ek verwonder my aan die ou kleintjies, pragtige foto

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 8:11am

Pragtig, dink net hoeveel moet geëet word om so groot te word.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html