Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/800
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 130.0mm

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 7:37am

Dit is lekker om hulle dop te hou.. pragtig Pieter!

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:15am

Pragtige foto, Pieter.

Comment by Johan Ayres on December 6, 2018 at 10:46pm

Pragtig en kostelik.

Comment by Vida van Schalkwyk on December 6, 2018 at 7:53pm

dierrrbaar!!

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 7:44pm

Dis te pragtig Pieter.

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:19pm

Ja-nee, gee hulle water en modder en hulle raak soos kinders. GG Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:48am

Tog te mooi. Goeie komposisie.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:46am

Pragtig! Daardie slurpie wat net-net uitsateek doen baie vir die foto en die storie daaraan gekoppel. Die foto is baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 6:31am

Hulle gunsteling baljaar plek Pieter, mooi watergat foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html