Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Dit was baie warm in Addo tydens ons besoek daar - al wat daar omtrent was om te fotografeer is ollies in water - wees geduldig.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2000
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 67.0mm

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 24, 2019 at 3:23pm

Lieflik Pieter. Hulle kan nogal ure so speel

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:15am

Dis ‘n pragtige foto met mooi aksie. Ook baie goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on September 18, 2019 at 8:45pm

..... maar jy het mooi foto's gekry.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:43pm

Baie mooi skerp foto.

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 7:31pm

Heeerlik! Lekker aksie en skitterende detail, Pieter.

Comment by Pine on September 18, 2019 at 6:52pm

Pragtige foto van die olifant wat hom baie geniet. WD Pieter!

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:24pm

Dit lyk nogal na 'n modderige spulletjie maar oom ollie geniet dit klaarblyklik. Lekker skerp!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 2:38pm

pragtig

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 2:02pm

Baie mooi gedoen Pieter, die modderwater wat so spat soos die Ollie speel, het jy mooi gevries.

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:06am

Wow hy het dit sommer baie geniet. Puik foto Pieter.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html