Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Hierdie blomme is volop grdurende die wintermaande in die uMkhuze Wildtuin. Om foto’s daarvan te neem sodat die omgewing mooi skoon en oop is, was nogal ‘n uitdaging
Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 221 mm
Tyd 1/400 sek
f/6.3
ISO 100
Auto Mode
Tags:
Albums: Blomme
Comment
Goed geneem en mooi skerp met mooi kleure.
Jy het uitstekend geslaag met die agtergrond - mooi eenvoud en kontras is so ingebou. Mooi skerp ook met goeie beligting. Baie mooi!
Dit lyk na besondere mooi blomme, goed gedoen so teen die lug ... hoop jy kon 'n nabyskoot van een neem, Huey.
Die skerp agtergrond lig maak dat die blomme nie so treffend is nie.
moes n uitdaging gewees het,, lig was effens teen jou (backlighting)
Ken hom nie maar die eenvoud doen goed Huey.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool